Eusebius McKaiser

DA of nie?

Информация о книге:

Автор книги: Eusebius McKaiser

Издательство: Ingram

Серия:

Год издания: 0

isbn: 9780624062523

Аннотация:

Staan die DA hoegenaamd 'n kans by die stembus?
Of sal verkiesings in Suid-Afrika bloot 'n ras-sensus bly? Is swart kiesers se ongemak met die Demokratiese Alliansie 'n kwessie van beleid – of van toon?
Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk hy ons amptelike opposisie van naderby.

"Moenie vir hom suurstof gee nie. Hy jaag omstredenheid na. Narsissisme in extremis. Soek net aandag." – Helen Zille oor Eusebius McKaiser (Twitter, September 2013)
"Ek dink Helen Zille is 'n goeie leier." – McKaiser oor Zille … maar hy sê ook:
"Zille is die verkeerde persoon om die Demokratiese Alliansie ná 2014 tot 'n oorwinning teen die ANC te lei."

Скачать книгу