Pieter-Dirk Uys

Pieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank

Информация о книге:

Автор книги: Pieter-Dirk Uys

Издательство: Ingram

Серия:

Год издания: 0

isbn: 9780624086956

Аннотация:

Met meer as 7 000 verhoogoptredes op sy kapstok is Pieter-Dirk Uys volksbesit. In hierdie boek, sy skreeusnaakse, roerende memoires, tree die mens agter die ikoon te voorskyn. Ons leer ken sy moeilike, musikaal-gedrewe pa, sy briljante, geheimsinnige ma, sy suster, die pianis-wonderkind, en Sannie Abader, «Pietertjie» se Kaapse Vlakte-ma. Dan is daar sy Paarlse ouma wat hom neem om by die Verwoerds te gaan kuier, sy ander Oma en haar onverbeterlike strudel, sy vriendskap met Sophia Loren, die geboorte van Evita Bezuidenhout, en die vreugdes en hartseer van ’n merkwaardige lewe.

Скачать книгу