Ilze Beukes

Ondersoek my hart

Информация о книге:

Автор книги: Ilze Beukes

Издательство: Ingram

Серия:

Год издания: 0

isbn: 9780624075844

Аннотация:

Sedert die dood van haar ma aan kanker, toe Madelie Botma nog maar ’n kind was, het sy ’n vrees vir dokters en hospitale. Toe dokter Ian Duvenhage by haar klaskamer inbars om sy broerskind, Handré, te ondersoek, is juffrou Botma dus hewig ontsteld. Dit blyk dat Handré tydelik by sy oom bly omdat daar komplikasies met sy ma se swangerskap is, maar die man weet duidelik minder as niks van kinders en Madelie moet teësinnig ingryp. Sal die aantreklike Ian haar skanse kan afbreek en haar help om haar vrese te oorkom? Daar is immers ’n nuwe kankerpasiëntjie in haar lewe, haar kunsstudent Sanet, wat Madelie se bystand nodig het. Maar dan daag ’n ou liefde van Ian op en begin aantygings maak . . .

Скачать книгу