Ena Murray

Ena Murray Keur 16

Информация о книге:

Автор книги: Ena Murray

Издательство: Ingram

Серия:

Год издания: 0

isbn: 9780624083597

Аннотация:

Toe dokter Ben Roux na sy geboortedorp terugkeer, weier sy vrou, Marlene, om saam te gaan in Haar grootste offer. Sy is immers ’n stadsmens en sal nie elders aard nie. Toe sy egter uitvind van haar swangerskap, moet sy hoor dat hy wil skei. Matrone Anmar Cloete se wêreldjie het in die vyf jaar sedert haar verbreekte verlowing gekrimp tot die paadjie tussen haar woonstel en die hospitaal in Skaduwees van gister. Ten spyte van haar toewyding, word haar pos oornag omtrent oorbodig. Hoekom vind dokter Paul van Drüten fout met alles wat sy doen? En asof dié spanning nie genoeg is nie, moet sy hoor dat haar gewese verloofde ook nou by die hospitaal gaan werk. Karen Viljoen word melaats verklaar in Plekkie in die son. Dié oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba – tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde dié vuurproef deurstaan? In Genadendal, en by dokter Tertius Louw, vind Karen God se genade is tog genoeg.

Скачать книгу