die kop tref. Dis nie ’n fliek dié nie. Die man gaan dink sy is van haar kop af. Miskien sou dié truuk gewerk het as hulle ou getroudes was en sy bietjie woema in ’n saai liefdeslewe wou blaas. Maar nie hier en nou nie. Sy spring op, gryp haar sakkie en mik na die deur.
Die aankomende stemme in die gang stuit haar in haar spore. Dis hý. Hy groet iemand en dan hoor sy hom voor die deur. Haar hart bereik ’n tempo wat haar byna laat stik. Ag, hel tog. Toe gooi sy haar sakkie op sy lessenaar en gaan sit weer op die stoel.
Haar bene wyd oop.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.