hy of sy kan afwyk solank die regisseur daarmee tevrede is. (Dit is vir hierdie draaiboekskrywer ’n wonderlike proses om te sien hoe akteurs die karakters hul eie maak.)
Boonop is ’n fliek die regisseur se interpretasie van die draaiboek, en hy besluit dikwels om in sekere mate veranderings aan te bring om sy visie te laat geld. Selfs finansierders en vervaardigers kan hul wil afdwing, sou hulle meen daar is noemenswaardige probleme met die fliek.
Daar is ook praktiese redes waarom die eindproduk van die teks verskil. Soms moet die film eenvoudig teruggesny word om te voldoen aan die teaters se tydsduur-voorkeur.
En dit is nie resensente wat eindelik besluit of die fliek ’n sukses is nie. Daardie finale oordeel lê by die mense wat hul swaarverdiende kontant uithaal om dit in ’n teater te gaan kyk.
Deon Meyer
Stellenbosch, Januarie 2017
Jakhalsdans
(2010)
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.