neem ’n minuut of drie voordat hy regop kom. Toe hy sy hande weghaal voor sy oë, trek die bloed weg uit sy gesig. Sy het nog nooit ’n lyk gesien nie, maar die man in die skemer langs haar lyk eensklaps heeltemal bloedloos. Anders as ’n dooie mens, is hy egter nie verstyf nie – sy hele lyf rittel.
“Nee! Here, nee, dok! Dis dan … dis die seunskoshuis waar ek gebly het! Die klipmonumentjie – dis waar ons ons name uitgekerf het. Dis waar dit alles …!”
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.