bevind het nie. Verbeel jou, sy moet leer perdry – sy wat vir ’n perd so bang is soos die duiwel vir ’n slypsteen!
Lecia se senuwees voel op dié oomblik behoorlik rou geskaaf, en nou wonder sy of die plaas regtig vir al haar ellende kan vergoed. Sy glo nie daar is nog ’n mens op aarde wat met soveel ellende soos sy te kampe het nie . . . en dit is alles net tant Emma se skuld. As tant Emma nie so aan haar getorring het nie, sou sy haar nie nou hier op Blouberg bevind het nie.
Ja, net môre gaan sy vir tant Emma bel en haar presies vertel wat sy van haar, wyle oom Isak én Wouter Fouché dink, want dis deur hulle dat die lewe nou al sy glans vir haar verloor het.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.