met 11-9 teen die Leeus verloor. Die toerspan het daardie jaar al die ander Suid-Afrikaanse spanne, ook die Springbokke, verneder.
Charl en Frans het Breytenbach met die opvolgoperasie teen Swapo beïndruk en hy het hulle aangesê om die Recce-keuring te gaan doen. Charl het eerste gegaan en Frans ’n paar maande later. Groot was hul vreugde toe albei die keuring slaag.
Groot dinge het ook op Swart gewag. Min het hy geweet dat genl Loots hom geoormerk het om einde 1974 as bevelvoerder by Breytenbach oor te neem, of dat hy selfs nog vóór Charl, Frans en ’n derde lid, Johan Verster, by 1 Recce betrokke sou raak.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.