jou!” fluister hy en verdwyn buite sig.
Agter haar begin tant Dassie ’n nuwe tirade, maar sy gee die stukkies vleis op ’n bordjie vir oom Lukas en draf by die kombuisdeur uit.
“Kan jy nie gou maak nie?” vra Gerrie wanneer sy by kom en gryp haar hand vas. “Kom, jong, ek is haastig! Sy is daar onder by die ringmuur!”
“Wie? Waarom?” vra Sanet terwyl sy saam met hom deur die vrugteboord draf.
“Marie-Louise. Ek weet nie wat gebeur het nie, maar ek dink iemand het haar geklap, want sy huil haar byna dood en sê jy moet haar asseblief kom help,” antwoord Gerrie. Hy steek in sy spore vas wanneer hulle die onderpunt van die boord bereik en Marie-Louise op die houtvaatjie langs die ringmuur sien sit.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.